SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

cow boys and crooks

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 cow boys and crooks on Tue Nov 22, 2011 4:29 am

ek is moeg
vir cowboys en crooks speel pappa
koop asseblief vir my
`n feëtjie rok sodat ek my geweer kan neer lê
ek wil hierdie stewels uittrek en my voete
in die mooiste skoene klee

Ek wil my vuil broek veruil
vir n lang en sagte rok
wat vloei
soos die mooiste
sagte woorde gloei

papa ek wil vandag
van cowboys en crooks af wegstap
ek wil sweef na `n sprokies plek
na nuwe skoner wereld

Ek wil voel so mooi
soos die mooiste prinses
in die land
met wange rooi
wil ek n dame wees

ek wil weet hoe dit voel
om heel dag lank te lag
ek wil sien hoe dit lyk
as iemand met sprookies liefde
in hul oë na jou kyk.

Papa vandag wil ek weg stap
van die swaar wat ek so lank al veg.
Papa ek wil al die seer
uit my hart uit gooi en vervang
met liefde, eer en vertrou
Papa ek wil vergeet
van alles wat ek daar gesien het
ek wil leef in `n land
van ales mooi.....

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum