SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

afskeid (Marie/Mce Bredenkamp 2011-11-21) Kopiereg voorbehou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
[sal jy sterf ... en my verlaat
sal jy weggaan
en my alléén agterlaat?

ek wou dan nog één keer met jou lag met jou huil
ek wou nog één keer 'n bergpad klim tandem ry
'n hand vol kruie uit jou tuintjie kry
ek wou nog een keer (diepsinnig in gesprek)
dat jy die rede voer
'n saak bespreek
aan jou voete sit jou lippe hang
- jy die kundige en ek die leek -

ek wou nogeens by jou kom lê
styf opgekrul teen jou warm lyf kom lê
my lippe oor jou wang oor jou slaap agter jou oor
met sagte soene streel en kus
en stilweg wonder of jy wis
hoe luid die weerklank van begeerte is
hoe onbevange onbegrens ek my gee vir jou
... dan jou leed met rook en oker in my hart toevou

en ek wou nogeens 'n wyntjie skink 'n kersie brand
jou koue vingers toevou in my warm hand
en nogeens pleit dat jy nie weg moet gaan

moenie sterf

ék kan jou nie laat gaan

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum