SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Sweet pea

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 4:56 am

jy te klein
vir so grootmens seer
jy te groot oog onskuldig
vir oumens siekte
sweat pea
gee dit vir my
ek sal dit namens jou doen
my groot oog Sweet Pea
onskuldig, Bella kind
as klein handtjies
kolletjies pienk
hond aan oor rond sleep
lippies blou
ogies moeg
groot oog Bella kind
gee dit vir my maar nou
speel jy met pienk kolle beer
gee liewer vir my die seer

View user profile

2 Re: Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 6:43 am

Besoeker


Guest
pragtig geskryf, voel die hartseer Nala, ek bid vir haar

3 Re: Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 7:35 am

dankie Enid,... this too shall pass

View user profile

4 Re: Sweet pea on Thu Nov 24, 2011 4:38 am

verligting vir 'n oplosbare mediese probleem!!!

View user profile

5 Re: Sweet pea on Fri Nov 25, 2011 2:41 am

Besoeker


Guest
hierdie is so teer en opreg neergepen dat ek stom is. Dankbaar vir die oplossing saam met julle - en dankbaar ook vir die opregtheid wat binne-in jou menswees skuil.

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum