SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

onverhandelde nagte sonder jou - Met eer aan Hanlie Leach wat my hierdie liedtjie maak loop soek het (verwerking van die musiek stuk

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Cliff Richard se song :
Those miss you nights
http://youtu.be/S8jUuZ3MldY


soveel tye het ek al beleef
waarvan ek jou vertel
oomblikke waarin ek my naam vir samehorigheid sou verruil
tye waar kinders my sien ween
ek het gehoop dit is vir altyd verby
maar hierdie nagte sonder jou
hulle is voorwaar die langste

middernag diamante
besprinkel my nag hemel
suidwaartse vure
daar skyn die juwele wat my drome bepaal
en warm winde
wat my omhels
sou sweerlik jou gesig mag soen
ja hierdie nagte sonder jou
is voorwaar oneindig lank

hoeveel ek na jou verlang
sal ek eerder nie vertel
ek is net 'vrou in koue harde daglig
verhandelbare trots wat ek eer sou verkoop
al my geheime
slegs verspilling van my tyd

ek onthou my weggaan
en hoe ek die drade sou knip
hoe ek alles kon agter laat
in die wind met my kompas in reis
nou vat ek elke dag soos dit my tref
maar ja hierdie nagte sonder jou
is voorwaar oneindig lank

lê tot rus al jou gedagtes van oorgee
dis net ek wat tyd verwyl
lê tot ruste al die drome en gedagtes van eens
dit bly oneindig dieselfde
hierdie nagte sonder jou
hierdie sonder jou lewe spel
ja hierdie nagte sonder jou
is oneindig lank voorwaar

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum