SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

(kryger) kriegsherr

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 (kryger) kriegsherr on Sun Nov 20, 2011 2:42 am

Jy sien my kriegsherr
hierdie edelvrou is moeg
sielsbedroef geveg teen die anachronisme van my en jou bestaan midde leedwese
leeg getrap al so'n feesmaal wynkraffie deur die suipers en eters van Gomorra
gekrummeld in die fonteinspuite deur die argelose
etos van ons wese
mismaak in ligleegtes van dwase

jy sien my kriegsherr,
ek het nodig om my kop teen jou bors te rus
my kragte te herwin,
hierdie demoon midde my vroue hart te onthoof
nodig om soos ‚Äėn hooglander sy krag mye te maak methoc ein Bastard Schwert

bly aan my sy kryger om die ware oorwinning van hierdie vrou te beskou
staan regs van my Argos sodat jy sy bloed op jou lippe kan proe
jou kryger voete in my offer bloed sal was

saam sal ons sy verbandsteende bloed spoorloop deur sy eie verbrande stad
sal jy sy lyflose hoof by die stadpoorte gaan pen
sal jy aan fier in oorwinning aan my sy stap
sal jy,
omgord in goud wanneer hierdie edel vrou sy hoof aan taai-bloed hare deur die skare dra
swaaiende wyl taai bloed agterna drentel soos Beltain linte my lief
sal jy?
sal jy my kryger hierdie wraak saam my skink
wyl die straat brakke sy bloed van jou voete lek
jy sien krygsheer, hierdie vrou is moeg
verweer maar nie verslaan
sal sy slawe-vroue ween wyl
Punkt auf dem Kopf
verkoolde stad se hekke versier

View user profile

2 Re: (kryger) kriegsherr on Sun Nov 20, 2011 2:03 pm

daar is min dinge op dees aarde , waarop ek meer hoop bou as op `n edel Vrou se passie !

View user profile

3 Re: (kryger) kriegsherr on Sun Nov 20, 2011 8:56 pm

dankie Fafnir,..jy is en bly altyd 'n ware heer

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum