SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Wil my skilderye afruk en net gedigte hang...' Anna-Marie Wright se woorde

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
jou woorde maak my siel
se deure op klein skrefies oop
trek sonlig deur gordyne
verlig skadu's op elke verborge profiel
en mona lisa se skaamlag
... word skaterlag
die laaste avondmaal
word die breek van brokkies brood
en my tong gegeur
met nagmaalswyn
uit wingerde van provence
terwyl van gogh en irma stern
luid in kleur en figuur
om miljoene op veilings kerm
maar jou woorde, jou woorde
word die salf, die sjampanje, die vonkelwyn
die bruising van my hartstog
miljoene molekules van vreemdverlang
én vreugdes wat leed
oor horisonne laat verdwyn

en ek, ek
wil my skilderye afruk
en net GEDIGTE hang

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum