SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Vervalle Engel

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Vervalle Engel on Mon Nov 07, 2011 3:11 am

vervalle engel in ongekende stad
palms na bo maagdlikheid in offerhand
verwese teen aanslag
wyl skittersterspatsels deur geknakte vlerke spat
skanse verpletter deur woord en snaar
sirkel binne sirkel in glansband vervleg
net maar gevalle engel met geknakte vlerke
net maar een gedagte lank naak voor jou
wyl skittersterspatsels oor offerhand dans
net ‘n gedagte lank
met geknakte vlerke naak voor jou
net ‘n gedagte lank
so naak broos voor jou
net ‘n gedagte lank
vervalle engel in vreemde stad

View user profile

2 Re: Vervalle Engel on Mon Nov 07, 2011 10:58 pm

Besoeker


Guest
Is ons noie maar almal een of ander tyd naak en plat voor almal nie? Nice, ook maar net mens

3 Re: Vervalle Engel on Tue Nov 08, 2011 12:07 am

Daar verskil ek ek het lankal geleer om myself te verberg, maar daar is oomblikke wat ander reg kry om my te ontbloot,....

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum