SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Wil my skilderye afruk en net gedigte hang...' Anna-Marie Wright se woorde

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

die reuk van lynolie en terpentyn
hang,..
woordeloos tussen half klaar,
tussen amper stom,
onthoue van jou,
in fyn streep blou
wil ek elke
oomblik,
elke aanraking,
elke droom,
onthou van jou

my siel drup
Zelcol Pyrrole Red
soos die hele ek
jou op doek terug roep
die hele ek
drup
op styf gespanne doek
sonder genade
bloei ek
in blou en rooi
in jou afwesigheid
soos ek
(in Zelcol Cobalt Blue)
strepe oor my traan wange los
(altyd die kleur waarin ek jou onthou)
word traan refrein
'n woede gil

ek wil elke skildery van jou afruk
elke amper klaar span doek
in palet mes flarde sny
van mure afruk
en net
net,
net my woorde
in liefde,
in krul liefde sier
minne vers,
jou naam
(in Zelcol Cobalt blue)
in plek
op my mure hang

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum