SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

kompetisie (Marie/Mce Bredenkamp 2011-11-19) Kopiereg voorbehou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
ek baklei nie meer
oor allerhande detail
of onbenullighede -
probeer nie meer (ten alle koste)
my neus voor joune kry
poog nie meer
(veral en met alle mag)
'n kortkop voor te bly

ek stry nie meer
oor die re√ęls
of interpretasie
van die spel -
ek skree nie meer
teen wind en weer
as die boot
oorhel teen die kiel

jou woorde skeur nie meer
in die laatnag-uur
die organza van my hart
aan flenter flardes -
en jou lastertong
pynig my innerlike siel
nie meer tot enige leed
of straf van vaevuur

want of jy went of verloor
'n lat sny vir eie gat
of uitval langs die pad
verse van gehalte
leef suiwer voort
in 'n ander se gedagtes
(geloof het immers ook bly leef
deur weg te kruip in katakombes)
en my lyf skuil in ondergrondse kelders
of verword in weggesteekte graftes

terwyl die steen aan die oppervlak
(soos totius)
dalk steeds helderklinkend lui:

"dit is tog eenvoudig:
die rus is immer altyd
e-l-d-e-r-s !"

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum