SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

tuiskoms (Marie/Mce Bredenkamp 2011-11-15) Kopiereg voorbehou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
terugkeer na die heimat

word 'n nagtelike reis
'n tog onder veraf sterre
met kopligte van 'n motor
wat katoog en sperstreep
suggestief a-f-t-a-s

en bleek wintervelde

alkant van die snelweg
ontblotend belig
soos om buustelyfies
met vroetelvingers
te ontknoop

waar enkele soet- en kameeldoringboom
skaam-kopknikkend
sintuiglik-vryelik
prostitusie
openlik aanskou

gedagtes hol
wye draaie
maak die holtes van ou verlangens
met soet herinnering
soos byekorwe
vol

die nag vreet
klein stukkies van onthou
een-een op
soos ruspe of slak
wat soetblaar verslind

maar as ek voor jou staan,
jou arms wyd gegooi,
word jou glimlag
'n straatlig
met warmte getooi
(uitlokkend soos vir termiete
voor die somerreën)
en vreugde (in verhouding)
soos dié tussen kinders

voel ek hoe knieë
(soos die éérste keer)
lamlendig soos tafelpote
voor sjarme en jou nabyheid
swig

wéét ek:

tuiskoms grens aan saligheid

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com
ek onthou eerste keer ek die stuk gelees het ek het verlang na 'n plek sonder 'n naam 'n plek waar my siel tuis mag voel!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum