SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Omega

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Omega on Fri Nov 18, 2011 4:38 am

Besoeker


Guest
Skor krys my naam ten heem’le

- verby blou-wit krans se spits;

bevrore liggaam plek-plek monument van mens se wil



onbesoek ontbreek elk hartsvlag

aan die kruin – tog,

by die maan was hul lank reeds al



elders voed ‘n tarentaal:

die oorvol wees van ‘n bosluis

tot barstens toe gevul met bloed



rooi bloed, ‘n volk se bloed.

ek raak stil in die wete

- my hart sal aanhou klop.

(c) 2011 Rudi Prinsloo



Last edited by Annerkant on Mon Nov 21, 2011 12:57 am; edited 1 time in total

2 Re: Omega on Fri Nov 18, 2011 5:39 am

my liewe vriend dit is soos sommer reën na n hitte golf om jou naam hier te sien!
The sound of your boots in the stone hallways of my humble castle brings peace unto this night!!

View user profile

3 Re: Omega on Fri Nov 18, 2011 12:07 pm

Aai maar dis lekker om jou hier te sien ; sommaar `n gewigtige ene met jou intrapslag . En jou 'stilraak' ... JA : Ons Harte sal aanhou klop !cheers

View user profile

4 Re: Omega on Mon Nov 21, 2011 12:58 am

Besoeker


Guest
Baie dankie vir julle kommentare en wat 'n absolute voorreg om hiervan deel te mag wees. Ek beloof om eersdaags weer na behore terug te wees in julle midde. Groete, Rudi

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum