SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

nagmerries en lap poppe

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 nagmerries en lap poppe on Fri Nov 18, 2011 2:28 am

slaap met een oog oop
klou styf aan jou kombers
lig verdwyn
nag verskyn
vat my hand my lief
gaan saam na Niemandsland

lig verdwyn
nag verskyn
vat my hand my lief
na Niemandsland

(sing saam met my)
Iemand het 'n lappop op 'n ashoop weggegooi
Sy was gedaan en stukkend
verbleek en nie meer mooi nie
diep

denke in die nanag
donker gedagtes van verag
drome van oorlog
drome van bloed
drome van helle vure
en goet wat byt

slaap met een oog oop
klou styf aan jou kombers

Iemand het 'n lappop op 'n ashoop weggegooi
Sy was gedaan en stukkend
verbleek en nie meer mooi nie


lig verdwyn
nag verskyn
vat my hand my lief


(Fluister sag)
Ag hoe droewig voel die lappop
toe sy alleen daar lê
want sy weet dat niemand
ooit vir haar,
vir lappop weer wil hê nie
'n traan loop oor haar lappop wang
want dit begin te reen
en daar lê sy
‘n ou lappoppie
op die ashoop so alleen


lig verdwyn
nag verskyn
vat my hand my lief
ons gaan na Niemandsland

Iemand het 'n lappop op 'n ashoop weggegooi
Sy was gedaan en stukkend
verbleek en nie meer mooi nie

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum