Search Latest topics » lewe,.. minaar of moordenaar Fri Sep 21, 2012 10:37 pm by Lala» As.......................... Fri Sep 21, 2012 8:56 pm by Ronel Holtz» Lente van my siel Fri Sep 21, 2012 11:41 am by Ronel Holtz» Agtergeblewe Paradys Sat Jul 14, 2012 9:44 pm by Utopian Indigent» tussen woorde Sat Jul 14, 2012 6:54 pm by Utopian Indigent» Cinnamon heart Sat Jul 14, 2012 6:54 pm by Ronel Holtz» Drome van Spanje Sat Jul 14, 2012 6:51 pm by Ronel Holtz» stilte kwatryn Thu Jul 12, 2012 8:31 pm by Ronel Holtz» van agteruit loop om vorentoe te kom Thu Jul 12, 2012 8:28 pm by Ronel HoltzKeywords Who is online? In total there is 1 user online :: 0 Registered, 0 Hidden and 1 Guest None Most users ever online was 33 on Tue Jun 05, 2012 2:32 pm | lewe,.. minaar of moordenaar Jy staan stil in die donker gang Jy wonder of jy sal ooit kan uitloop Jy wag vir iets na waar jou hart verlang Jy staan bang vir die lig se verblindende doop Lewe, as ek val, sal jy my optel Of my soos die ander, heel insluk Staan ek en wag vir 'n onverwagse spel Stories noem jou as wreed en mislik Hul se jy eet kinders vir ontbyt Een happie en hulle is weg Is dit waar, of het jy 'n hart vol … [ Full reading ] Comments: 0 As.......................... as ,............ as is verbrande hout so om te se as ek maar liewer nie of as ek dan en daar nie was of as ek harder baklei het toe dit belangrik was as,....... as jy dalk ander woorde kon kies of as jy dalk anders kon verstaan as ek dalk gese het wat ek wou of stilgebly het as of as of as is verbrande hout so as ek dan sommer so besluit ek wil nie meer in sak in as of dalk soos n aspatat … [ Full reading ] Comments: 2 Lente van my siel lente bot nog sku in die skadu van my winter aarde, my aarde , afwagtend nog huiwerig as die vel ys jare se verwoestings spore skel in onthou dryf lente bot nog sku soos die aanvangs note uit Rigoleto, met grootse belofte van groen en blom jubel prag duisende pers reen ranke wat bo-oor my winter wonde sal groei lente hou belofte van jong vrug vreugde met roosknop drome jy was my winter … [ Full reading ] Comments: 0 Agtergeblewe Paradys in jou dol en lëe strate in hartseer agterplase is skoonheid diep, diep weggebêre ver van jou marmergange sonder krag of water is groeikrag diep, diep weggebêre ons sal jou nooit verlaat nie al sou dit ons niks meer baat as om steeds te soek, meer bloed te stort daar’s ‘n paradys, paradys weggesteek, agtergebly die son het ondergegaan die maan het donker gaan staan … [ Full reading ] Comments: 2 tussen woorde tussen woorde waar ek dink lee spasies sonder ink tussen lettergrepe waar net ek woon tussen spasies sal onverstaan asemloos verdrink tussen woorde sal jy my vind Comments: 1 Drome van Spanje kruisbeen sit ons nakend teenoor mekaar jy kontoer my ken met jou duim nael jou oë, blaai deur my geheime verskuil agter blou groen irrise soekend na die gees van my, terwyl jy my van Spanje vertel cherry sigaar rook hang soet in die lug in ‘n ander kamer speel kitare… jou mond vorm skilderye van Valencia,.. asuurblou oseane, jou vingers teken amandels verby my gesluierde staar … [ Full reading ] Comments: 0 stilte kwatryn bloedbek handmerk toegeklap vrouens word gesien en nie gehoor wat sy weet van geen belang les gestoor, vroue word gebruik maar nooit gehoor Comments: 0 van agteruit loop om vorentoe te kom ek verloor jou gereeld in Wolmerans straat neon neem oor daar waar ek jou laat lê en ek sweer die keer sal jy verbete soek, nog voordat die vaal rivier sy koue nag mis skuins oor my kan strooi prewel ek alreeds jou naam en my" nooit weer" verdrink in maanlose kabbel water ek gaan gesels nou so maar bietjie met God so terwyl ek dan nou tot duskant Bloemfontein kan sien en ek praat somaar … [ Full reading ] Comments: 0 Vroee bus kwatryn koue spat oral oor loop stroompies teen die donkerdag randte af 'n man staan verkluim teen n paal wag vir 'n bus,.. wat dalk nooit gaan kom Comments: 0 Social bookmarking | Top posters May 2013 Most active topic starters Top posting users this week Statistics We have 70 registered users The newest registered user is sherylm Our users have posted a total of 950 messages in 479 subjects |